KONINKRYK BEDIENING
Contact Details
Office Hours / Trading Hours
Categories
Operational Locations
Introduction of KONINKRYK BEDIENING
About KONINKRYK BEDIENING
Koninkryk Bediening is 'n afrikaanse pinkster bediening. censoredhet gesterf om vir ons 'n lewe van oorvloed te gee en ons poog om in daardie oorwinning en oorvloed te lewe.
Die kruis verteenwoordig nie net vir ons die oorwinning nie, maar ook die outoriteit en heerskappy vir ons as bloedgewaste kinders van God....soos in die hemel net so op die aarde!
censoredhet nie net vir ons gesterf om ons te versoen met die Vader nie, Hy herstel ook ons toegang tot die Vader.
Soos Christus is, is ons in hierdie wereld
Ons het die gedagtes van Christus
Ons het outoriteit en krag IN CHRISTUS
Ons is nie meer dienskneg nie, maar seun!
LEEF in hierdie vryheid
Related Keywords
Similar Listings / Related Businesses Listings
The Best FREE Online Business Directory South Africa
Best Directory is The Best FREE Online Business Directory Offering FREE Business Listings in South Africa. You can advertise an UNLIMITED number of businesses on our FREE business directory.