Inheemse Bome
Contact Details
Office Hours / Trading Hours
Categories
Operational Locations
Introduction of Inheemse Bome
About Inheemse Bome
Hierdie webwerf is nie ontwikkel met die doel om bome te identifiseer nie. Dit is geskep om U te help om n idee te vorm van censoreddie betrokke boom sal lyk wanneer hy volwasse is en of hy in U area sal groei. Sodoende kan dit U help om n ingeligte besluit te maak. Ons het 'n besonderse liefde vir die bome van Afrika, en in die besonder vir die bome wat endemies aan Suider Afrika is. Ons glo dat elke persoon sy of haar kant moet bring om so 'n paar inheemse bome te plant, hetsy in jou tuin of op jou plaas, of enige ander plek waar jy 'n nalatenskap kan lewer.
Verskaffing van kwaliteit bome ( van klein tot groot aan privaat persone, kwekerye, myne, landskapsargitekte ,boere ens). Kweking van bome ( Ook op kontrak basis vir bv spesifieke projekte soos o.a. rehabilitasie-projekte ens). Aflewering en plant van bome (Kommersieel, industrieel, privaat en op sub kontrak basis). Gratis advies met die keuse en plasing van bome.
Ons verskaf bome in ALLE groottes en kan dus ook uiters meeding in die verskaffinng van bome aan stadsrade en landskapsargitekte vir spesifieke projekte. Wees verseker van ons absolute toegewydheid om die beste diens en prys ooit te verskaf!
Related Keywords
Similar Listings / Related Businesses Listings
The Best FREE Online Business Directory South Africa
Best Directory is The Best FREE Online Business Directory Offering FREE Business Listings in South Africa. You can advertise an UNLIMITED number of businesses on our FREE business directory.